Besluit oor fosfaat uitgestel
Regter Harald Geier het weer die lewering van sy hofbeslissing uitgestel oor die geldigheid van die omgewingsklaringsertifikaat wat uitgereik is aan Namibia Marine Phosphate vir hul Sandpiper-fosfaatmynbou projek in 2016. Die beslissing sal nou op 30 Junie om 08:30 gelewer word. Die hofsaak belemmer nou amper vyf jaar die ontwikkeling van die mynbouprojek.
Foto verskaf
Foto verskaf


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie