229 nuwe gevalle, 1 sterfte
Jongste Covid-19-gevalle
Vandag is 229 nuwe gevalle en een sterfte aangekondig. Die sterftesyfer staan nou op 371.
Uit die 229 nuwe gevalle is 68 in Walvisbaai, Windhoek in 44, Gobabis 22 en Oshakati 17 aangeteken.
Nog 139 mense het herstel wat die totaal op 33 359 en 'n herstelkoers van 96% te staan bring.
Die aktiewe gevalle staan op 1 107 waarvan 141 in die hospitaal en 15 in die intensiewesorgeenheid (ICU) is.
Tot op hede is 273 780 weefselmonsters getoets, 3 645 kontakte word gemonitor en 1 285 mense is in kwarantyn.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie