Van plaaslike paaie na Europese atletiekbane
NAPSO atlete reg om wêreld aan te pak
NAPSO het hul 15-persoon span atlete aangekondig wat later vanjaar na Europa toer.
Die Namibiese Privaatskool Organisasie (NAPSO) het die 15 jong atlete aangekondig wat die geleentheid van ‘n leeftyd kry om in Junie en Julie vanjaar na Europa te reis om vir die
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie