Suksesvolle Privaatskolenaweek op Stampriet

Prysloos Platteland
Mei-maand is tradisioneel die tyd wanneer die Namibiese Privaatskole-organisasie (Napso) se skole byeenkom vir hulle Privaatskolenaweek. Vanjaar is hierdie byeenkoms deur Privaatskool Elnatan op Stampriet aangebied en het vanaf 1 Mei tot 4 Mei geduur.
Zoe Karsten
Meer as 3 000 besoekers in die vorm van deelnemers en ondersteuners het ’n draai gemaak by die privaatskolenaweek wat op Stampriet gehou is.Die finansiële ondersteuning van beid
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer