Namibiese jeug bou bande oor vastelande heen

WAP en Switserse skool verbind jongmense deur kultuur, musiek en vriendskap.
Francouis Pretorius
Windhoek Afrikaanse Privaat Skool (WAP) en Gimnasium Kloster Disentis (GKD), ’n privaatskool diep in die Switserse Alpe, se kulturele uitruilprogram is ’n besondere geleentheid
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer