My Zone vier 11 jaar
My Zone het gister hul 11de bestaansjaar herdenk en die mylpaal gevier deur stories aan die kinders van Orlindi House of Safety te vertel. Vir My Zone kom die Namibiese jeug en die gemeenskap altyd eerste. Foto Justine Shihema

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie