Klaskamers, laboratorium vir Laerskool Tsumeb

Om in oorvol klaskamers lesse te ontvang is sedert 31 Julie iets van die verlede vir leerders van Laerskool Tsumeb.
Zoe Karsten
Die minister van onderwys, kuns en kultuur Anna Nghipondoka het einde Julie amptelik agt klaskamers, 'n laboratorium en 'n stoorkamer aan die Laerskool Tsumeb oorhandig.Hierdie str
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer