Die positiewe impak van Privaatskoleweek op Elnatan
Hierdie jaar het Privaatskool Elnatan met opgewondenheid die geleentheid gehad om as gasheer op te tree vir Privaatskoleweek. Hierdie ervaring het nie net sportvaardighede bevorder nie, maar ook 'n groot impak gehad op die eenheid, gemeenskapsgees en trots van ons skool.
Gedurende die week het ons nie net op die sportveld uitgeblink nie, maar het ons ook die geleentheid gehad om ons verhouding met ouers, mede-leerders en gemeenskapslede te versterk
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie