Photo
Photo

Die kriekettoer na Botswana

Daniella Mostert
Vyf van ons hoërskoolmeisies het van 1 tot 13 September na Botswana getoer. Hulle was deel van die o.19 Namibiese vrouekrieketspan wat aan die ICC Africa World Qualifiers deelgeneem het. Afrigter Wikus het gesê die span het goed voorberei en was teleurgesteld toe ons in die halfeindstryd teen Tanzanië verloor het. “Die span wou vir die Wêreldbeker kwalifiseer. Die span het baie goed gevaar teen baie ander lande wat ook meegeding het. Dit was 'n besonderse ervaring waaruit elke spanlid kan leer.

Kommentaar

Republikein 2023-02-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer