akademiese prysuitdeling
akademiese prysuitdeling

Akademiese prysuitdeling vir die matrieks

Estelle van der Merwe
Ons akademiese prysuitdeling vir die matriekleerders het op 7 Oktober plaasgevind. Dit is 'n jaarlikse geleentheid waar die matriekklas van die jaar vir hul akademiese prestasies vereer word. Die tema vanjaar was, Tydlose skoolherinneringe, en die saal was pragtig versier volgens dié tema. Hulle het ook erkenning ontvang vir die sportkodes waaraan hulle deelgeneem het en is beloon vir hul tyd op die sportveld.

Kommentaar

Republikein 2023-02-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer