Rooilyn: NLU beoog inklusiewe landbougroei
‘Moenie internasionale aansien inboet’
Die NLU-president meen die regsuitspraak verskaf 'n raamwerk om te verseker dat Namibië se landboubeleide deur ingeligte besluitneming gedryf word.
Die Namibië Landbou-unie (NLU) aanvaar verlede Donderdag se hoërhofuitspraak rakende die veterinêre kordonheiningsaak as ’n geleentheid om vorentoe te beweeg met ’n verantwo
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie