Regverdige beoordeling beloof vir 2025 se Agra-speenkalfkampioenskap
Bank Windhoek loof reeks se bydrae tot nasionale kudde
Koei- en kalfboere bly noodsaaklik vir die standvastigheid van Namibië se vleisbeeswaardeketting en verdien sterk ondersteuning.
Die beoordelingsproses tydens die 14de Agra-speenkalfkampioenskapreeks sal regverdig en konsekwent wees. Só het Paul Klein, die uitvoerende bestuurder van veilings by Agra, versek
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie