Nampo laat die rekords spat

Agri Monitor woon landbouskou by
Gesprekke is die hartklop by die vlagskipgeleentheid en het plaasgevind tussen produsente wat kultivars vergelyk, navorsers wat proefresultate verduidelik en diensverskaffers wat die jongste tegnologie demonstreer wat ontwerp is om opbrengste en volhoubaarheid te verbeter.
Francoise Steynberg
Die 57ste Nampo Oesdag, aangebied deur Graan SA van 13 tot 16 Mei by Nampo-park buite Bothaville in die Vrystaat, het die rekords laat spat met 87 191 besoekers, 377 vliegtuie en 6
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer