’n Uitstekende alternatief vir die aanslag uit die Ooste

2026 Mitsubishi Destinator 1.5T Exceed
Die nuwe Mitsubishi Destinator kombineer moderne ontwerp, praktiese ruimte en indrukwekkende toerusting in ’n 7-sitplek-SNV wat sterk meeding in ’n segment wat deur Chinese vervaardigers oorheers word.
Dirk Gallowitz
Die 7-sitplek-SNV-segment in Suid-Afrika is hoogs mededingend, met kopers wat toenemend luuksheid, tegnologie, goeie ritgehalte en lang waarborge verwag. Met die Destinator betree
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer