Kampioene blink uit in Gobabis se beesring

Van Simmentaler en Simbra tot Brahmane, Charolais en Santa Gertrudis, het telers by die Gobabis Landbouskou hul beste diere gewys, voordat die interrasklasse die kompetisie verder verskerp het.
Josa' Markowitz
// MK testing tag Die beesring by die Gobabis Landbou Skou was ’n miernes van bedrywighede, met telers wat ’n verskeidenheid rasse en stoeterye in die kollig gebring het.Van Simmentaler en Simbr
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer