GAC Nova: Klein prys, groot verrigting

Laer prys, sterk turbopetrolenjin en sportiewe stilering
Die nuwe GAC GS3 Emzoom Nova bring ’n meer bekostigbare intreevlakopsie na ’n uiters mededingende SUV-segment, sonder om te veel aan krag, styl en toerusting in te boet.
Dirk Gallowitz
Die GAC GS3 Emzoom, wat in een van die mees mededingende segmente meeding, het aanvanklik maar ’n opdraande pad gehad, grootliks weens sy onmededingende prys. Die toevoeging van
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer