Brandseisoen: Is jou plaas gereed?

Voorkom veldbrande, beskerm jou plaas
Reën het geval, maar boere moet steeds op hul hoede vir brandgevaar wees. Só kan boere hul plase betyds beveilig.
Boere is dankbaar vir die goeie reën wat hulle ontvang het. Weiding staan geil, die diere het kos en gemoedere is positief. Tog is dit juis nou nodig om aan brandvoorkoming te beg
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer