Wentzel vas vir Delia se moord

'Absoluut verwoestend'
Delia Weimers-Maasdorp is deur vriende beskryf as iemand wat 'n impak gemaak het op almal wat sy ken.
Mariud Ngula
Mariud Ngula - Die man wat daarvan verdink word dat hy ‘n 40-jarige vrou in haar woonstel vermoor, haar lyk in ‘n kombers toegedraai en daarna met haar voertuig op vlug geslaan het, is ná ‘n reuse soektog uiteindelik Dinsdag in Windhoek vasgetrek. Wentzel Maasdorp is gesoek vir die moord op Delia Weimers-Maasdorp wat na bewering sy meisie was en wie se dood skokgolwe deur die land gestuur het wat deur gevalle van geslagsgeweld geteister word. Weimers-Maasdorp se dood is deur vriende en kollegas beskryf as “bitter hartseer”, “absoluut verwoestend” en die “seerste nuus ooit”. Sy is herhaaldelik beskryf as ‘n “stunning mens” wat ‘n impak gemaak het op almal wat sy ken. Die woordvoerder van die Namibiese polisie, adjunkkommissaris, Kauna Shikwambi, het Maasdorp se arrestasie Dinsdag bevestig en gesê die polisie het hom by TripleJ onderskep waar hy ‘n geleentheid Rehoboth toe gesoek het. Hy is aanvanklik in die vroeë oggendure in Rundu opgemerk waar hy na bewering Weimers-Maasdorp se silwer BMW gelos het, voordat hy van die toneel gevlug het. Volgens adjunkkommissaris Bonifatius Kanyetu, koördineerder van misdaadondersoeke in Kavango-Oos, sê die polisie is deur individue in kennis gestel dat hulle Maasdorp, die neef van Weimers se eksman, gesien het waar hy die voertuig by die Wimpy-diensstasie op Rundu parkeer het.

Maasdorp is volgens bronne Donderdag gesien waar hy die voertuig bestuur het. Hy het na bewering ‘n terugslag in sy dwelmverslawing gehad en is glo Vrydag by sy handelaar se huis gesien.

Volgens Shikwambi het die polisie deur forensiese ontleding bevestig dat Maasdorp die verdagte in die moord van Weimers-Maasdorp is. Shikwambi sê van die items ingesluit haar selfoon wat as vermis aangemeld is, is teruggevind.

“Die Samsung TV en iPhone wat aan Weimers-Maasdorp behoort het, is teruggevind. Die items is na bewering deur Maasdorp verkoop,” het Shikwambi gesê.

Weimers-Maasdorp se liggaam wat toegedraai en vasgebind was, is Sondag in ‘n woonstel in Klein-Windhoek gevind. Volgens die polisie is sy deur vriende ontdek wat sedert Saterdag na haar op soek was. - [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-06-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 9° | 27° Rundu: 10° | 26° Eenhana: 13° | 28° Oshakati: 13° | 27° Ruacana: 12° | 28° Tsumeb: 12° | 24° Otjiwarongo: 9° | 22° Omaruru: 11° | 25° Windhoek: 8° | 20° Gobabis: 8° | 21° Henties Bay: 17° | 31° Wind speed: 37km/h, Wind direction: E, Low tide: 10:52, High tide: 04:51, Low Tide: 23:20, High tide: 17:25 Swakopmund: 18° | 26° Wind speed: 33km/h, Wind direction: SE, Low tide: 10:50, High tide: 04:49, Low Tide: 23:18, High tide: 17:23 Walvis Bay: 19° | 32° Wind speed: 33km/h, Wind direction: SE, Low tide: 10:50, High tide: 04:48, Low Tide: 23:18, High tide: 17:22 Rehoboth: 7° | 21° Mariental: 10° | 23° Keetmanshoop: 12° | 23° Aranos: 9° | 22° Lüderitz: 15° | 31° Ariamsvlei: 12° | 24° Oranjemund: 12° | 19° Luanda: 21° | 23° Gaborone: 10° | 22° Lubumbashi: 9° | 25° Mbabane: 10° | 21° Maseru: 6° | 17° Antananarivo: 11° | 19° Lilongwe: 12° | 25° Maputo: 17° | 26° Windhoek: 8° | 20° Cape Town: 12° | 17° Durban: 14° | 23° Johannesburg: 10° | 18° Dar es Salaam: 21° | 28° Lusaka: 11° | 23° Harare: 10° | 22° Currency: GBP to NAD 22.99 | EUR to NAD 19.46 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.37 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.35 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.9 | USD to AOA 853.63 | USD to BWP 13.53 | USD to EGP 48.27 | USD to KES 127.98 | USD to NGN 1479.51 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1783.38 Down -0.16% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13140.91 Up +0.02% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27062.37 Up +2.44% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 330.05/OZ UP +0.47% | Copper US$ 4.43/lb UP +0.41% | Zinc US$ 2 860.40/T DOWN -0.2% | Brent Crude Oil US$ 85.80/BBP UP +1.28% | Platinum US$ 998.86/OZ UP +1.35% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 9° | 27° Rundu: 10° | 26° Eenhana: 13° | 28° Oshakati: 13° | 27° Ruacana: 12° | 28° Tsumeb: 12° | 24° Otjiwarongo: 9° | 22° Omaruru: 11° | 25° Windhoek: 8° | 20° Gobabis: 8° | 21° Henties Bay: 17° | 31° Wind speed: 37km/h, Wind direction: E, Low tide: 10:52, High tide: 04:51, Low Tide: 23:20, High tide: 17:25 Swakopmund: 18° | 26° Wind speed: 33km/h, Wind direction: SE, Low tide: 10:50, High tide: 04:49, Low Tide: 23:18, High tide: 17:23 Walvis Bay: 19° | 32° Wind speed: 33km/h, Wind direction: SE, Low tide: 10:50, High tide: 04:48, Low Tide: 23:18, High tide: 17:22 Rehoboth: 7° | 21° Mariental: 10° | 23° Keetmanshoop: 12° | 23° Aranos: 9° | 22° Lüderitz: 15° | 31° Ariamsvlei: 12° | 24° Oranjemund: 12° | 19° Luanda: 21° | 23° Gaborone: 10° | 22° Lubumbashi: 9° | 25° Mbabane: 10° | 21° Maseru: 6° | 17° Antananarivo: 11° | 19° Lilongwe: 12° | 25° Maputo: 17° | 26° Windhoek: 8° | 20° Cape Town: 12° | 17° Durban: 14° | 23° Johannesburg: 10° | 18° Dar es Salaam: 21° | 28° Lusaka: 11° | 23° Harare: 10° | 22° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 22.99 | EUR to NAD 19.46 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.37 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.35 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.9 | USD to AOA 853.63 | USD to BWP 13.53 | USD to EGP 48.27 | USD to KES 127.98 | USD to NGN 1479.51 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1783.38 Down -0.16% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13140.91 Up +0.02% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27062.37 Up +2.44% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 330.05/OZ UP +0.47% | Copper US$ 4.43/lb UP +0.41% | Zinc US$ 2 860.40/T DOWN -0.2% | Brent Crude Oil US$ 85.80/BBP UP +1.28% | Platinum US$ 998.86/OZ UP +1.35%