1 BREAKING NEWS_KING PRICE_082021-02
1 BREAKING NEWS_KING PRICE_082021-02

Weggooibaba nou gesond en veilig

’n Pasgebore baba is Donderdag omstreeks 08:00 by die informele nedersetting Ndama in die omgewing van Rundu gevind.

Die baba is na die hospitaal geneem en is tans in ’n stabiele toestand.

Die 18-jarige ma is dieselfde dag in hegtenis geneem en is ook by die hospitaal opgeneem vir behandeling.

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer