‘Vriend’ steek glo jong student, speler dood

Misdaad
Die verdagte het hom aan die polisie oorgegee en sal na verwagting vandag in die hof verskyn.
Andrew Poolman
Die moord op ’n gewilde jong klubrugbyspeler word sedert die naweek betreur met boodskappe van medelye op die sosialemediabladsye van verskeie klubs en spelers. “Hy was my enig
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer