Vier sterftes ruk Kavango-Oos oor naweek

Twee verdrinkings en twee onverklaarbare sterftes is oor die naweek in die streek aangemeld.
Phillipus Josef
’n Somber wolk het die afgelope naweek oor die Kavango-Oosstreek gehang met vier sterftes wat in die jongste polisieverslag aangemeld is.’n Tragedie het Saterdag in Rundu se Si
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer