Vier beamptes geskors ná Wang se ontsnapping

Chinese renosterhoringsmokkelaar steeds soek
Die kommissaris-generaal van die Namibiese korrektiewe dienste sê die geskorste beamptes se range wissel van 'n senior tot gewone korrektiewe beamptes.
Ellanie Smit
Ellanie Smit – Vier korrektiewe beamptes is reeds geskors en word ondersoek weens hul vermoedelike betrokkenheid by die ontsnapping van die Chinese renosterhoringsmokkelaar, Wang
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer