Verkragting van minderjariges ’n kopseer in Oshikoto
Goewerneur spreek sy kommer uit
Verkragtingsake het gedurende die laaste kwartaal van die boekjaar onder hersiening met 58% afgeneem, asook selfdoodgevalle met 21% en veediefstal met 53%.
Die Oshikoto-goewerneur het sy kommer uitgespreek oor ouers, voogde en bure wat minderjariges in die streek verkrag en sê dat daar van hulle verwag word om die kinders te beskerm
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie