Veediefstal op Aranos ‘buite beheer’

Bewerings van sameswering geopper
Die Namibiese polisiehoof het die Suide-dorp besoek om eerstehands van klagtes oor ondersoeke en die afhandeling van sake aan te hoor.
Augetto Graig
Met veediefstal en dwelmsmokkelary wat hoogty by Aranos vier, het boere en die gemeenskap ’n klagskrif en lys van 18 saaknommers vir onopgeloste sake aan die Namibiese polisiehoo
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer