drank1
drank1

Twee betrap met Angolese whisky

Twee werknemers van Distribution Hub Namibia is laat Woensdag by die Oshivelo-kontrolepunt in hegtenis geneem. Die twee is in besit van onwettige sakkies Angolese whisky en tabak betrap. Hul name kan nie bekendgemaak word, alvorens hulle vandag in die landdroshof op Tsumeb verskyn nie.

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer