Tjihero’s bly in aanhouding

Landbougemeenskap geskok
Die Namibiese polisie het bevestig die verdagtes het Dinsdag in die landdroshof op Okahandja verskyn, en in aanhouding bly.
desk editor
Die welbekende boer en stoetteler mnr. Albert Tjihero (65), sy seun Kevin (30) en vier ander verdagtes wat van veediefstal verdink word, kon nie die afgelope Dinsdag daarin slaag o
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer