Tienermeisie het pa vals van verkragting beskuldig
Man bring twee-en-'n-half jaar agter tralies deur
Desiree Gases - 'n Man van Swakopmund het byna twee-en-'n-half jaar agter tralies deurgebring vir wat nou as 'n valse aantyging van verkragting beskou word.Dít nada
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Elsie de Villiers
My Boetie, Abrie Raaths dien tans sy 9de jaar uit van 'n 4x lewenslange vonnis. al wat oor is vir ons is die konstitisionele hof waar ons wag. Sind die petisie by https://www.petitions.net/raaths?u=8167196&s=95515085&utm_source=whatsapp#sign. Ons privaat speurder het tans ongeveer 20 ander sake van mans waar die maatskaplike werker die sake bykans woord vir woord ge'copy' het. Die hof het dit nie agter gekom nie en niemand wil erken dat hulle 'n fout gemaak het nie. Ons glo in God ons Almagtige Vader... Kyk Justice for Raaths.