Swendelaars teiken landbougemeenskap

‘Goed georganiseerde netwerke’
Swendelary in Namibië bestaan uit goed georganiseerde netwerke, wat klaarblyklik veral van sosiale media gebruik maak om inligting oor slagofffers in te samel.
Nuusredaksie
Swendelaars sak glo die afgelope maande op die landbougemeenskap toe en kom telkemale met slim planne vorendag om boere uit hul hard verdiende geld te probeer bedrieg. In die jongs
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer