Smokkel wildprodukte sáám met ander items
Sindikate diversifiseer onwettige aktiwiteite
Dieselfde sindikate wat in Suider-Afrika betrokke is in die onwettige handel van onder meer edelstene, dwelms en gesteelde transitokontant, is klaarblyklik ook doenig met wildmisdade.
Wetstoepassers in Namibië, asook in Mosambiek en Zambië begin al hoe meer let op die onwettige smokkelary van onder meer perlemoen deur hul lande. Dit omdat daar groeiende bewyse
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie