Seuns van moord, verkragting aangekla

Vroue, kinders bo-aan slagoffers lys
Die Epako-gemeenskap is in sak en as ná 'n dubbele moordtragedie die naweek en vra vrae waarom kinders moord pleeg.
’n Dubbele moordklag word op Epako in die Omahekestreek ondersoek nadat 'n 13-jarige seun glo ’n 26-jarige vrou en haar twee kinders aangeval het.Die voorval het Vrydag om
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer