Polisiebeamptes smous glo met ’ngungula’

Shikongo erken kwessie
Tussen 2024 en die eerste helfte van hierdie jaar is beslag gelê op gesmokkelde brandstof van Angola ter waarde van N$17 miljoen in die Oshanastreek.
Kenya Kambowe
Die Namibiese polisiehoof, luitenant-generaal, Joseph Shikongo, het die realiteit bevestig dat sommige polisiebeamptes in die Ohangwenastreek smokkelware soos onwettige brandstof u
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer