Polisie wil nalatige ouers vervolg
Wil optree voor meer kinders sterf
Die polisie het gewaarsku ouers wat hul kinders sonder toesig laat – en die kind sterf as gevolg van hul nalatigheid – sal in hegtenis geneem en aangekla word.
Ouers se nalatigheid het die afgelope paar jaar tot die voortydige dood van minderjariges gelei, ‘n kwessie wat wetstoepassers laat oorweeg het om strenger maatreëls in te stel.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie