Polisie slaan toe op kultiese kerke
Geestespasiënte aangesê om pille vir gebed te verruil
'n Kerk wat volgens die polisie behoort aan 'n misdadiger met klagte van verkragting teen hom, se deure is Dinsdag gesluit, terwyl 'n pastoor van 'n ander kerk met die polisie se hulp van ontstoke dorpenaars moes ontsnap nadat hy sommige van heksery beskuldig het.
Die True Gospel of Salvation Ministry op Oshikango in die Ohangwenastreek, waar onder meer geestespasiënte gehuisves is wat aangesê is om hul voorskrifmedisyne weg te gooi en hul
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie