Phala Phala-diefstal het Namibië by ondersoek ingesleep
Informele samewerking tussen SAPD en Nampol
Die verslag beweer dat verdagtes moontlik in Namibië in hegtenis geneem en buite formele prosesse na Suid-Afrika geneem is.
Die diefstal van US$580 000 in Februarie 2020 by Suid-Afrikaanse president Cyril Ramaphosa se plaas Phala Phala het die Namibiese polisie (Nampol) by ’n oorgrens ondersoek betrek
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie