#PasIn: Polisie gryp dwelms van N$1,8 miljoen
Die Namibiese polisie het verlede maand op dwelms met ‘n gesamentlike straatwaarde van bykans N$1,8 miljoen beslag gelê. Die buit sluit onder meer sowat 148,9 kg dagga en 1 589 mandraxtablette in.
In totaal is 119 verdagtes in verband met dwelmmisdaad in April in hegtenis geneem.
In totaal is 119 verdagtes in verband met dwelmmisdaad in April in hegtenis geneem.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie