PAS IN: N$3,5 m. se dwelms in Augustus gekonfiskeer
Verlede maand is op verskeie dwelms ter waarde van N$3,546 miljoen beslag gelê, terwyl die polisie 135 verdagtes in verband met dwelmverwante misdade in hegtenis geneem het.
Hiervan is 129 Namibiërs, terwyl twee Angolese, ’n Tanzaniër, ’n Suid-Afrikaner, ’n Soedanese en ’n Zimbabwiese burger ook vasgekeer is.
Dit volgens die polisie se verslag oor dwelmbeslagleggings en arrestasies vir Augustus.
Die dwelms wat gekonfiseer is sluit onder meer 250 135 kilogram se dagga ter waarde van N$2,5 miljoen in, asook 747 Mandrax-tablette ter waarde van N$89 640, en 110 eenhede crack-kokaïen ter waarde van N$11 000.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie