Otjomuise-polisiebeamptes herverkoop glo dwelms
'Misbruik gekonfiskeerde goedere'
Die interne opdrag na 'n ondersoek het na vore gekom te midde van bewerings wat gemaak is deur 'n voormalige polisiereservis wat einde 2025 ontslaan is.
Die Namibiese polisie (Nampol) het glo verlede maand ’n ondersoek van stapel gestuur na beamptes by die Otjomuise-polisieskantoor in Windhoek oor bewerings dat hulle gekonfiskeer
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie