‘Ons het drome vir hom gehad’

Kêrel verskyn op aanklag van moord
Die familie van die 11-jarige Gephardt Doëseb hoop geregtigheid sal geskied vir die seun wie se dood hulle sukkel om te verwerk.
Desmarius Hansen and Rita Kakelo
Desmarius Hansen en Rita Kakelo“Ons het planne vir hom gehad. Hy is met drome grootgemaak, drome wat ons vir hom gehad het.”Só sê die oom van die 11-jarige seun van Rehoboth
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer