Ondersoek teen oudministers 'vorder'
Grondtoekenning onder die loep
Enige besluit om te vervolg sal daartoe lei dat Katrina Hanse-Himarwa na die hof sal moet terugkeer nadat sy skuldig bevind is aan korrupsie in 'n afsonderlike saak.
Nuusredaksie - Die aanklaer-generaal moet nog besluit of die eertydse ministers Alpheus !Naruseb en Katrina Hanse-Himarwa vervolg gaan word oor die toekenning van ’n hervestiging
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie