Omaruru-juwelier van miljoene beroof
N$2,7 miljoen se items gesteel
Juweliersware, horlosies, leerbaadjies, 'n pistool en Krugerrande is tydens 'n inbraak by 'n juwelier se huis op Omaruru gebuit.
Items ter waarde van N$2,7 miljoen, wat N$2 miljoen se goue Krugerrande insluit, is tydens 'n onlangse inbraak by die Mausberg-gesin se huis op Omaruru gesteel. Me. Anette Mau
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Karin Jacobs
'Inside job', verseker