Ocpa bal vuis ná reuseverliese

Mees gevorderde sekuriteitstelsel op platteland
Lede van die Okahandja Misdaadvoorkomingsvereniging (Ocpa) het oor die afgelope jaar sowat N$4,96 miljoen weens diefstal verloor.
Elvira Hattingh
Boere noord van Okahandja staan op die punt om ’n gevorderde sekuriteitstelsel met onder meer “intelligente kameras” in werking te stel om die ernstige misdaadsyfers op plase
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer