Nóg ’n man vermoor glo eksmeisie, hang homself

SA polisievroue besoek Namibië
Tydens Vrouemaand in Augustus is net die afgelope naweek 'n vrou op Rehoboth na bewering deur haar ekskêrel vermoor waarna hy homself om die lewe gebring het en 'n vrou van Aranos veg om haar lewe in 'n Windhoekse hospitaal nadat haar kêrel haar glo met 'n mes aangeval het.
Augetto Graig
Nóg ’n vrou is in Augustus tydens Vrouemaand in Namibië vermoor en ’n ander een is in ’n kritieke toestand in ’n Windhoekse hospitaal nadat hul eks- en kêrel hulle na be
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer