Nuwe Nust-direksie moet Naomab-ondersoek oorneem
Bewerings van korrupsie, wanadministrasie en wanbestuur
'n Direksielid het 'n verlenging van die direksie se termyn - wat binnekort sal verstryk - voorgestel om die beheerliggaam in staat te stel om die aantygings teen die visekanselier te ondersoek.
Ogone Tlhage - Florette Nakusera, die Namibië Universiteit vir Wetenskap en Tegnologie (Nust) se direksievoorsitter, is huiwerig om 'n ondersoek van stapel te stuur na die g
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie