Negejarige glo deur motor gejaag, raakgery

Verdagte nog nie aangekla nie
'n Minderjarige meisie is Sondag na bewering op die Hardapskema doodgery ná die onwettige oes van boontjies.
Henriette Lamprecht
’n Negejarige meisie is die naweek aan inwendige beserings dood ná ’n inwoner en boer op die Hardapskema haar glo raakgery het. Die boer het na bewering Hendrina Mupolo, haar ...