Nandi-Ndaitwah gee Hengari die trekpas
Minister skaars ’n maand in sy amp
                                    Mac Albert Hengari word deur die polisie ondersoek nadat hy na bewering tussen 2019 en September 2024 herhaalde seksuele kontak met 'n minderjarige gehad het en haar glo ook gedwing het om 'n aborsie te ondergaan.
                        
            
            
            
                                                        President Netumbo Nandi-Ndaitwah het die minister van landbou, visserye, water en grondhervorming Mac Albert Hengari gister amptelik die trekpas gegee, nadat hy Woensdag nie reeds 
                    ...
                    
                                            
        
                            If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.    
                        
                                    
            

                        
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie