misdaad2019-07-220
misdaad2019-07-220

Name van ma en kleuter bekend wat in mesaanval sterf

Die Namibiese polisie het die name bekend gemaak van die ma en dogtertjie wat Sondag in die vroeë oggendure gesterf het, nadat albei met ’n mes aangeval is. Die tweejarige Kandume Lovisa en haar ma, die 34-jarige Ruth Ndapandula Immanuel, is Sondag omstreeks 00:50 in Okangwena in Ondangwa na bewering deur Immanuel se kêrel en Lovisa se pa, Simon Kandume, met ’n mes aangeval. Lovisa is op die toneel dood, terwyl Immanuel aan veelvuldige wonde onderweg na die Onandjokwe-staatshospitaal gesterf het. Volgens die polisie is ’n 13-jarige seun ook deur Kandume met ’n mes gesteek en is hy met ernstige beserings in die hospitaal opgeneem. Kandume is vroeër vandag op onder meer op aanklagte van moord in hegtenis geneem.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!