N$600 000 opsy vir media-opleiding

Geslagsgeweld nasionale pandemie
Onsensitiewe of onakkurate verslaggewing oor geslagsgeweld kan waninligting versprei en nasionale pogings verswak om geweld en ongelykheid aan te spreek.
Desmarius Hansen
Die regering wil 'n landwye opleidingsprogram vir die media van stapel stuur ná kommer oor onsensitiewe verslaggewing oor geslagsgeweld (GBV) teen kinders wat skadelik vir slagoff
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer