N$5,8 m. se dagga in lorrie gevind

Kristien Kruger
Dagga ter waarde van sowat N$5,8 miljoen met ’n geraamde gewig van meer as 116 kilogram, is verlede week by die Trans-Kalahari-grenspos in die Omahekestreek op beslag gelê. Die
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer