Misdaad versprei soos veldbrand
Toeriste met mes gedreig, beroof
Van 'n bees wat met 'n skerp voorwerp gesteek is tot verkragtings van minderjariges en dwelmvondse is in die Namibiese polisie se weeklikse misdaadverslag vervat.
’n Egpaar van Suid-Afrika is Saterdagoggend vroeg in hul tent by die Uitkyk Lodge by Usakos met ’n mes gedreig. Twee gewapende verdagtes het na bewering die man vasgebind en me
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie