Medisynebeheerraad nou in ACC se visier
Invoer van onwettige malariamiddels onder die loep
Die gesondheidsminister het kommer in die parlement uitgespreek oor 'n moontlike medikasiediefstal- en herverkoopsindikaat wat na bewering binne haar ministerie bedryf word.
Die direkteur-generaal van die Teenkorrupsiekommissie van Namibië (ACC), Paulus Noa, het bevestig hy het ’n brief van die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Es
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie